iceslider_imageslide_image1
Het jy gehoor?

Die ‘drive-in’ is terug in die Kaap!

Daar’s ‘n nuutjie op die Kaap se sosiale kalender – ‘n buitelug-fliek bo-op die dak van die Grand Daddy-hotel in Langstraat. En los maar jou balrok en strikdas by die huis, want alhoewel hulle die vintage-dae van die silwerdoek terugbring, is dit geensins ‘n outydse affêre nie.

Tydlose, klassieke flieks word gewys in die Airstream Penthouse Trailer Park.

Hier’s ‘n kykie na die program vir Oktober/November

Kom fliek onder die sterre! Besoek www.pinkflamingo.co.za en bespreek jou kaartjies by 021 424 7247