30 dae days
Het jy gehoor?

Kom kuier saam met die SARIE-span en die Van Jaarsvelds!

Die SARIE-span deel die verhoog saam met celebs vir ’n naweek van kos- en dekorinspirasie. En ons wil jou daar sien! 

Karlien deel die dekorverhoog saam met SARIE se dekor-redakteurs Lounette Fourie en Anita Rossouw.

Bobby én Karlien kook saam met Barbara Joubert en Herman Lensing op die kosverhoog!

30 dae

Datum: 4 – 6 Maart 2016

Waar: Gallagher-landgoed, Midrand

Jou kaartjie: R150 (R80 vir kinders) vir een sessie (08:30 – 13:00 óf 14:00 – 18:30)

Screen Shot 2016-02-13 at 12.58.57 PM

Jou kaartjie beteken nie net jy kuier saam met SARIE nie – daar is 12 tydskrifte altesaam wat dié projek aanpak – dis die grootste en opwindendste makietie nóg vir tydskriflesers in SA, gesamentlik aangebied deur ons voorste vrouetydskrifte.

Klik HIER vir ’n skedule van die vermaak!

Kom kuier saam! Kry jou kaartjie nóú! 

30 dae