FOTO: Clinton Lubbe

Het jy gehoor?

Kom kuier saam met SARIE se voorbladgesigte, Nataniël & Corlea

SARIE se Voorbladgesigwenners word by ’n glansgeleentheid aangekondig – en jy kan deel wees van dié aand!

voorbladgesig

Jy het gestem vir jou gunsteling-Voorbladgesig. Nou kan jy ook deel wees van die opwinding wanneer die 2 kategoriewenners by ’n skemerkelkie-geleentheid op 6 Oktober in Pretoria aangekondig word.

Ons sal ook onthul wie van dié 2 op die voorblad van ons NOVEMBER 2013-uitgawe gaan wees. Koop jou kaartjie, sien optredes deur Nataniël, Sandra Prinsloo, Corlea en veel meer verrassings, en klink ’n glasie op die wenners.

sr1104sandra_prinsloo_200wcorleaNataniel

 

 

 

 

DATUM Sondag 6 Oktober 2013
TYD 17:30
PLEK Atterbury-teater, Lynnwood Bridge, Pretoria
PRYS R120
Bespreking by Computicket