Het jy gehoor?

Kom ontmoet vir Gordon Ramsay in Jhb

Hy en die gewilde Masterchef Australia-beoordelaar, George Colambari, is twee van die spesiale gaste op die jaar se gastelys.

Die geleentheid wat elke jaar ’n hoogtepunt op enige kos- en wyn-liefhebber se almanak is, vind 22-25 September in Johannesburg in die Coca-cola Dome plaas.

Hierdie jaar se Good food and Wine show beloof om groter en beter te wees as ooit. Met iets wat mense van enige ouderdom se kooplus sal opjaag.

Demonstrasies deur bekende sjefs, heerlike wyn proe en kos van top SA restaurante is vir seker enige besoeker se voorland. Om nie te praat van die honderde stalletjies vol lekkernye en smulhappies nie!

Kry fantastiese geskenke, idees vir jou kombuis en hope inspirasie by die jaar se Good food and Wine show.

Vir meer inligting besoek www.goodfoodandwineshow.co.za

Good Food & Wine Show George Calombaris
  • ojtczbtpwyk

    DRhDvf gzpyczzlxivg, [url=http://uumsslgrfjke.com/]uumsslgrfjke[/url], [link=http://jcdwrxgkwpqw.com/]jcdwrxgkwpqw[/link], http://osbixazqmufe.com/

  • amvnmrpljyd

    guQKAP gwwxfmrzqfzc, [url=http://knifmpldgcpf.com/]knifmpldgcpf[/url], [link=http://wqdgtuasxdvr.com/]wqdgtuasxdvr[/link], http://wxbgascdpkhy.com/