Het jy gehoor?

Kate gaan op trouwebwerf sê wie haar rok ontwerp

Besoekers sal ook meer kan lees oor die gelukkige paartjie se doen en late, soos hul onlangse kuier by die St. Andrews-universiteit, hul alma mater en die plek waar hulle mekaar in 2002 ontmoet het.

Luidens ‘n media-verklaring wat deur die St. James-paleis uitgereik is, sal eksklusiewe inhoud soos video’s, rubrieke en foto’s ook daar beskikbaar wees.

Jy sal ook sosiale aktiwiteite van Clarence House, Buckingham-paleis en die Britse monargie hier kan dophou.

So as jy saam met die res van ons asem ophou oor wie Kate se rok gaan ontwerp, boekmerk solank http://www.officialroyalwedding2011.org/ as jy van die eerstes wil wees om die nuus te hoor.

 

  • Rita Spencer

    Is lekker om Diana se ring aan Kate se vinger te sien! Ons bid dat dit hulle meer geluk sal bring! Sien uit na die volgende uitgawe.

  • J Alberts

    Nog ‘n droom wat begin……. Pragtig liefdevol en ook maar net mense !!!
    Mag hulle tot aan die einde net in vrede en liefde gelaat word… want hulle is mos net mense….

  • Leonie

    Prins William lyk nes sy pa! maar het tog sy ma se stunning smile! Hoop net nie hy het sy pa se streke nie…..

  • NIOWvM rgrlsqbyyqsg, [url=http://xnonxyeximgq.com/]xnonxyeximgq[/url], [link=http://hspkqrafxnsu.com/]hspkqrafxnsu[/link], http://jytyaplambiw.com/