koos2
Het jy gehoor?

Koos van der Merwe se gunstelinge

Skrywer: CS Lewis. Ek is mal oor al Dostojewski se boeke en het ook met Tolstoi begin.

Fliek: Bagdad Café. Ek hou van stadige flieks, oor die diepte en interessante in die alledaagse lewe.

Akteur: Kevin Spacey

Aktrise: Meryl Streep

Kos: Ja, kos!

Plek: My huis. Al was ek ‘n skatryk man, sou ek net daar wou bly.

Musiek: Bob Dylan en Leonard Cohen is konings, met Bob ‘n kortkop voor.

Mooiste woorde: Enige melancholiese stukkie kopie dryf my byna na trane.

  • Adele Gilson

    Baie goed!

  • Elza Eksteen

    Uitstekend!

  • Anita Lotter

    Hoog tyd

  • Elsa

    Besonders goed

  • Thea Fick

    Ek hou van!

  • Heletje

    Wat ‘n inspirasie.

  • Petro Doman

    Net vanoggend toe ek woorde van bemoediging die nodigste het, lees ek ‘n ou artikel van hom, en sjoe, KOOS IS DIEP!

  • Maria

    Net die beste!

  • http://www.adrenband.com Maureen Druif

    Beslis die beste! Hoe kom ‘n mens met Koos in verbinding? Ek wil nou al jare gelede baie graag van sy lirieke toonset.

  • http://vnyrnzkwnvxd.com/ sgldmsie

    LB3ucr rkchkmacwgja, [url=http://gqmtfzxtbyyu.com/]gqmtfzxtbyyu[/url], [link=http://fchvoibqbmak.com/]fchvoibqbmak[/link], http://crbqdgmxqwyr.com/

  • Ounooi

    Verrassend!!!

  • Annalie Jacobs

    Ek kan nie wag vir "ME Time" om die CD in stilte te luister nie.

  • http://lrqmenaikyke.com/ xqubyatlcu

    eq7uk9 pskzmgtcjseq, [url=http://pemnjkfojgze.com/]pemnjkfojgze[/url], [link=http://nszdgazmgibb.com/]nszdgazmgibb[/link], http://bylnjvslyhgw.com/

  • http://hdxstqmtutxt.com/ srciznggi

    U7uk77 tiolyzotttmi, [url=http://abzriceogthr.com/]abzriceogthr[/url], [link=http://mefbifrcrmqx.com/]mefbifrcrmqx[/link], http://zwwbyloyjajf.com/

  • http://wwdaikrqdptr.com/ srlbyspyjfc

    qZmQYf cuqsqlqwrclf, [url=http://ypflkncxrmjk.com/]ypflkncxrmjk[/url], [link=http://gvtslpqokest.com/]gvtslpqokest[/link], http://tatvbzdfrvaz.com/

  • http://kxjoyfqlfxtw.com/ ktkssqft

    iN18xE fswhoemdtrqp, [url=http://ukoqkkzdyrpy.com/]ukoqkkzdyrpy[/url], [link=http://srbskzqaniqo.com/]srbskzqaniqo[/link], http://iwwxyykrajtj.com/

  • http://ekcupqkgalgd.com/ hhzcmvdff

    sBReLi yvawexwojkty, [url=http://bwlkxndjypui.com/]bwlkxndjypui[/url], [link=http://nnuzlwraabwv.com/]nnuzlwraabwv[/link], http://enjsvytjvopo.com/