sr1207_kos_extravaganza_6_
Het jy gehoor?

Kosredakteur Herman Lensing bied Fiesta aan

Die SA Kaasfees is vanjaar weer met groot sukses op die Sandringham Landgoed buite Stellenbosch aangebied. Kaasverskaffers en –produsente kom stal trots hul produkte uit en entoesiastiese feesgangers kan na hartelus proe! ‘n Vwerskeidenheid kos-demonstrasies deur bekende persoonlikhede en sjefs soos Nataniël, Jenny Morris, Barbara Joubert en Herman Lensing wat vir menigte aspirant-kok ‘n groot inspirasie is.

Herman Lensing is vanaand se gas-aanbieder. Onthou om jou TV om 19h30 (net na eNuus) aan te skakel.

  • heidi hanekom

    Hi daar ek praat nou hier heel uit my beurt maar ek soek dringend die beste koek resep vir my kind se koek! Een wat so smelt in jou mond! en ek weet nie waar anders om te vra! Dankie

    Heidi
    hbecker0407@yahoo.com

  • Yolanda Kilian

    Hi Herman
    Ek is Yolanda Kilian. Ek het al die rooifluweel "cupcakes" telke male probeer sonder sukses. Dit is lig en lekker maar die koekies sit vas aan die papier, is donkerder of brand onder, rys vreeslik mooi maar val dan plat in die middel. Ek gebruik self raising flour. Kan dit die probleem wees dat dit te veel rysmiddel in het met die koeksoda? Ek bak op 180 C vir 15 min. My oond is moontlik te warm. Help asb want dit raak nou ‘n opsessie om dit suksesvol te doen.

    Groete
    Yolanda