FOTO Instagram / @kentjoker

Het jy gehoor?

Kristen Wiig laat die koppe draai

Gisteraand se Golden Globes het gesorg vir vele verrassings. En Kristen Wiig se hare was een van hulle. Die komediant en aktrise het op die rooi tapyt verskyn met ’n pixie-haarstyl.

Kristen is bekend vir haar blonde lokke, maar het reeds einde verlede jaar besluit om dit af te sny. By gister se geleentheid was haar hare nóg korter gesny.

Wat dink jy van haar nuwe haarstyl?

Lees nóg oor die Golden Globes

Golden Globes: Die wenner is …

Sarah Jessica Parker stel ons teleur

Golden Globes: Ons skoonheidsgunstelinge

La La Land is nommer een!