kristen wiig
Het jy gehoor?

Kristen Wiig lyk heeltemal anders vir nuwe fliek

Dié Bridesmaids-aktrise gaan in die langverwagte Zoolander 2 te sien wees. Ben Stiller het dié foto waarin sy omtrent onherkenbaar lyk, op sy Instagram-blad gedeel. 

Very happy to announce Alexanya Atoz has joined the cast of #Zoolander2

A photo posted by Ben Stiller (@benstiller) on

Ben speel weer die hoofrol as Derek Zoolander en Owen Wilson sal ook weer soos in 2001 daarin te sien wees.

Die lys van bekendes wat in dié 2016-fliek te sien sal wees, is baie indrukwekkend! Dit sluit Penélope Cruz, Will Ferrell, Justin Bieber en selfs Kim Kardashian en haar man, Kanye Wes,t in.

Lees ook: