Kate en William buite die hospitaal met hul prinses FOTO:  Gallo Images / Getty Images

Kate en William buite die hospitaal met hul prinses FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Kry Kate, die hertogin van Cambridge, se voorkoms

Kate het weer eens pragtig gelyk toe sy ná baba nommer 2 (dié keer ’n prinsessie) by die hospitaal uitgestap het – en dit op dieselfde dag waarop sy geboorte geskenk het. 

Ons is mal oor die vrolike geel van Kate se rok saam met die donkerblou van William se trui. En die fyn blommetjiespatroon van dié ombré rok lyk baie sjiek!

Kate en William buite die hospitaal met hul prinses FOTO:  Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Kry Kate se voorkoms by die SARIE-winkel binne Spree

Kry krulle soos Kate s’n só – klik HIER

Lees meer oor dié nuwe prinses