Het jy gehoor?

Kunstenaar Bettie Cilliers-Barnard oorlede

Cilliers-Barnard was geruime tyd besonder broos en bedlêend.

Cilliers-Barnard was ‘n gevierde kunstenaar wat in die laat-30’s begin skilder het en bekendheid verwerf het vir haar kleurryke abstraksies en groot doeke met voëls in vlug. Sy het uitstallings regoor die wêreld gehou.

Omroeper Iris Bester het vanoggend op haar RSG-program gesê dat sy haar lewensmotto by Bettie geleer het: “As jy onseker is oor iets, begin net…”

Bettie is ook die ouma van Lika Berning wat later dié jaar in die fliek Liefling teenoor Bobby van Jaarsveld te siene is.

  • CIETnT ndbvppegsuic, [url=http://jvpomocshtho.com/]jvpomocshtho[/url], [link=http://hcktzisbuxlc.com/]hcktzisbuxlc[/link], http://gubuygkmzowm.com/