Kurt en Dunay vroeër vanjaar FOTO: Twitter

Het jy gehoor?

Kurt Darren en Dunay verwag ’n …

Sanger Kurt Darren en sy vrou Dunay het pas bekend gemaak dat hul eersteling ’n meisie is.

Kurt Darren gaan die trotse pa van ’n baba dogtertjie wees. Dunay het vanoggend dié nuus op Twitter gedeel.

Dunay het ook getwiet dat hul dogtertjie tot dusver perfek en gesond is.