Het jy gehoor?

Kurt Darren – foto’s van Australiese toer: “Sydney het gekook!”

Goeie nuus! Kurt Darren en Arno Jordaan nou in Australië vir konserte daar.

Jordaan stel sy splinternuwe album, Stukkie van jou hart, in Australië bekend, en dis ‘n eerste vir ‘n SA kunstenaar.

Klik vir Kurt en Arno se nuutste musiekvideo’s! Kurt was ook bevoorreg om saam met die Bokke in Brisbane gholf te speel.

  • Elma Tiran

    Daai is net een Kurt en ons is baie trots op hom….
    Elma Tiran

  • Elma Tiran

    Wel ek dink die troukoek was n meesterstuk…Daai mense wat die koek gebak het net geweet wat hulle doen….Werklik BAIE PRAGTIG!!!!!!
    Elma Tiran