Kurt Darren en sy vrou, Dunay, is opgewonde oor hul eersteling se koms. Hier is hulle by die SARIE Voorbladgesig 2014-funksie FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

Kurt Darren is ’n betrokke pa – Dunay

Kurt en Dunay het onlangs hul eersteling, Kyrah, verwelkom. En volgens Dunay is Kurt ’n betrokke pa.

Dunay het in verwondering na nuwe pa Kurt en Kyrah gekyk en getwiet:

Kurt het vroeër gesê dat hy redelik besig is met sy pienkvoet. En die ding waarna hy die meeste uitsien, is om eendag met sy dogter te dans.

Ons eerste dans, met haar voetjies op myne. Ek wil my dogtertjie grootmaak met goeie maniere. Ek gaan meer verskonings soek om by die huis te bly. Dit beteken egter nie ek gaan vertonings afskaal nie. Dunay sal dit nooit van my verwag nie.

– Kurt in SARIE, Oktober 2014

 Nuutste foto van Dunay en Kyrah

My meisies saam met pappa in die son!!

A photo posted by Kurt Darren (@kurtdarren) on