FOTO Instagram dunayvanheerden

FOTO Instagram dunayvanheerden

Het jy gehoor?

Kurt Darren se pienkvoet in sy nuwe musiekvideo

Die bekende plaaslike sanger Kurt Darren se Ek wens vir jou-musiekvideo is vroeër dié maand bekendgestel en sy pienkvoet, Kyrah, en vrou, Dunay, is ook daarin te sien.  

Die trotse pa het ’n voorsmakie van dié video op sy Facebook-blad gedeel, wat al 25 000 keer gekyk is. In die video word Kyrah se eerste verjaarsdag gevier.

Dit is die 45-jarige se hoop dat haar lewe voorspoedig sal wees:

FOTO: Facebook Kurt Darren

FOTO: Facebook Kurt Darren

Kurt se aanhangers is gaande oor die liedjie.

kurt darren

Kyk hier na die musiekvideo vir Ek wens vir jou

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!