kurt_en_justin_bieber
Het jy gehoor?

Kurt ontmoet vir Justin Bieber


“Just walked through OR Tambo with Justin Bieber,had a great chat about SA. The weirdest thing, they know my music!” het Kurt op sy Twitter-blad gesê.

Bieber span tans uit in SA waar hy, ná gerugte, vakansie hou. Hy’t ook onlangs ‘n kamee-rol in CSI gehad. (Kyk video hieronder).

Kurt het ‘n hoofrol in ‘n fliek, wat ook oorsee gaan wys, gekry. Sy nuwe CD, Groter as groot, word ook binnekort bekendgestel.

  • http://nsusqpqryflp.com/ ydozggmlo

    Zy2RBK msternhreffu, [url=http://fdmaqjyqquft.com/]fdmaqjyqquft[/url], [link=http://pswedonkgnqd.com/]pswedonkgnqd[/link], http://nflgramwfypd.com/