kurt_darren_310w_310w_310w_310w
Het jy gehoor?

Kurt praat oor sy ongeluk en wat hy kan onthou

Die sanger Kurt Darren was op Sondag 7 Julie in ‘n ernstige motorongeluk. Hy praat vanaand (22 Augustus) op Top Billing vir die eerste keer oor wat gebeur het en wat hy kan onthou van daardie aand… 

 

 

Hier’s ‘n voorsmakie van vanaand se Top Billing-episode