FOTO: Instagram @kurtdarren

FOTO: Instagram @kurtdarren

Het jy gehoor?

Kurt se Kyrah skuur skouers met Rolene Strauss

Die sanger Kurt Darren het dié foto van Mej. Wêreld, Rolene Strauss, saam met sy dogter, Kyrah, op sy Facebook-blad gedeel.

Hulle was saam by Mont Marie, ’n gewilde restaurant in Stellenbosch.

Foto: Facebook

Foto: Facebook

Kurt het die volgende by die foto geskryf: “Twee Mej. Wêrelde in een foto, awesome!”

Rolene is vir ’n paar dae in Suid-Afrika en het onder meer die Nelson Mandela-stigting besoek en die volgende foto gedeel:

Lees ook