d0d7e322181db1e7854bc1690d7ea3f9
Het jy gehoor?

Kurt twiet vanuit sy hospitaalbed

Hy het op Dinsdag 16 Julie dít getwiet:
“More almal, my eerste twiet in 9 dae. Wil net baie baie dankie se vir die omgee die laaste tyd, baie beteken. Wil net huistoe gaan, mag nie.”

En vroeg vanoggend (17 Julie) was sy woorde:
“Kannie meer lê nie, ek weet herstel vat tyd, maar glad nie gewoond nie. Hopelik binne paar maande terug op die verhoog, mis julle!!

14 Julie: “Vandag is ek 9jaar saam die liefde van my lewe , dankie Heer dat U my so geseën het met ń wonderlike vriend en lewensmaat!!!”

16 Julie: “Lanklaas so sleg geslaap. Dierbare man in hospitaal. Worshondjie baie siek, bekommer of ma en tannie okay is en veilig in Dubai..(fone af).”

16 Julie: “Julle..die ondersteuning is oorweldigend, DANKIE!! ASB verstaan dat ons dit waardeer, maar dat K se brein moet rus & net familie kan kuier♥”

Lees óók
Graeme Smith wys sy babaseuntjie