FOTO Instagram bobbyvanjaarsveld

FOTO Instagram bobbyvanjaarsveld

Het jy gehoor?

KYK: Bobby van Jaarsveld se splinternuwe musiekvideo

Die Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld het pas sy nuwe musiekvideo van sy treffer “Beter Helfte” bekend gestel.

“Kyk ek wil dit klip hard skree … deel die video vandag met jóú ‘Beter Helfte’… en sommer almal wat jy ken,” het Bobby op sy Facebook-blad geskryf.

Kyk die video hier:

Hou jy van Bobby se nuwe musiekvideo?

  • Ja
  • Nee