FOTO Instagram / @katyperry

FOTO Instagram / @katyperry

Het jy gehoor?

Kyk dié bekendes se Halloween-kostuums!

In Hollywoodland raak die bekendes behoorlik besimpeld vir kostuumpartytjies. En om aan te trek vir Halloween raak skoon ’n kompetisie. Vanaf Hillary Clinton tot trolle, dié celebs het hulself oortref met hul kostuums. Van die bekendes lyk selfs onherkenbaar!

Die volgende kostuums het veral die kuberruim aan die gons.

Katy Perry as Hillary Clinton

A photo posted by KATY PERRY (@katyperry) on

Beyoncé, Jay-Z en klein Blue Ivy as Barbie en Ken

A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on

Justin Timberlake, Jessica Biel en Silas Timberlake as karakters uit die rolprent Trolls

 

A photo posted by Jessica Biel (@jessicabiel) on

Ellen Degeneres en Heidi Klum as die sangeres Sia

A photo posted by Ellen (@theellenshow) on

Nina Dobrev en Taylor Lautner as die Olimpiese swemmer Ryan Lochte

A photo posted by Nina Dobrev (@ninadobrev) on

Khloe Kardashian as die X-Men-karakter Storm

A photo posted by Khloé (@khloekardashian) on

Dwayne “The Rock” Johnson as Pikachu

A video posted by therock (@therock) on

Bette Midler as haar karakter in die rolprent Hocus Pocus, Winifred Sanderson

A photo posted by Bette Midler (@bettemidler) on

Was jy daar?

DStv het vanjaar hul eerste Halloween Night Run in Johannesburg gehou. Sowat 200 drawwers het deur ’n donker woud gehardloop – een vol spesiale effekte en kostuum-karakters om deelnemers die skrik op die lyf te jaag.

Met dié geleentheid is Halloween-vermaak van die TV na die werklikheid gebring. Deelnemers moes vooraf ’n vraelys voltooi om hul oorlewingsinstink én kennis oor DStv te toets.

Kyk net na die foto’s hieronder – sowaar ’n skrikwekkende ervaring, maar dit lyk darem of al die drawwers dit sonder enige zombie-byte voltooi het.

Group of Runners before-and-after1 Zombie Dying Man Clown Close Up

Lees nou

Michael Phelps is getroud

Kendall Jenner se resep teen aknee: Eierwit en suurlemoensap

FOTO’S: Victoria’s Secret-onderklere oor die jare