FOTO Instagram @kendall

Het jy gehoor?

Almal neem nou hul Instagram-foto’s só!

Daar is ’n nuwe foto-trend wat sosiale media laat gons. Verby is die dae van jou lippe tuit vir ’n foto, berig Refinery29.

Die nuutste trend is om jou hand of vinger op jou lip te plaas!

Wie sou nou kon raai?

Selfs bekendes soos die Victoria’s Secret-model Kendall Jenner, haar suster Kylie Jenner tot die Pretty Little Liars-aktrise Ashley Benson volg dié trend!

Hier is ’n paar voorbeelde van dié trend in aksie!

A photo posted by Kendall (@kendalljenner) on

A photo posted by Kylie (@kyliejenner) on

A photo posted by Ashley Benson (@itsashbenzo) on

A photo posted by Laurennnn Palmer (@kekepalmer) on

Lees nou

Dié Instagram-profiel toe soveel meer!

Beliebers woedend: Justin groet Instagram

Dié jas het sy eie Instagram