fireshot_pro_capture_022_anton_ernst_presents_jakhalsdans_a_darrell_james_roodt_film_written_by_deon_meyer_www_jakhalsdansmovie_co_za_index_html
Het jy gehoor?

Kyk die voorprent van Jakhalsdans – nuwe Afrikaanse fliek met Theuns Jordaan en Elizma Theron

Die storie speel hom af en is ook verfilm op Loxton in die Noord-Kaap. Die gewilde sangers Theuns Jordaan en Elizma Theron speel die hoofrolle. Die pragtige Christina Storm en veelsydige Neil Sandilands is ook te siene saam met nuwelinge Janke Bruwer en Chris Majiedt.

“Die film is ‘n Afrikaanse drama in die tydlose tradisie van films soos Paljas (1998), Die Storie van Klara Viljee (1992) en Nag van die Negentiende (1992)” se Roodt.
“Ek was nog altyd verlief op die uitgestrekte Karoo-landskappe. Jakhalsdans was ‘n wonderlike geleentheid om saam met sterre soos Theuns en Elizma te werk sodat ons ‘n romantiese storie wat steeds eg Suid-Afrikaans is kon skep. Die film is heeltemal anders as die Afrikaanse komedies wat die afgelope paar jare die Afrikaanse rolprentbedryf oorheers het.”

  • wilna Paynter

    OOOOOOOOOOOEEEEEEE die fliek lyk na n wenner!

  • Alma

    Het die fliek gaan kyk!!!! STUNNING!!!!!! BAIE BAIE MOOI!! Welgedaan Deon en span!!

  • René Viljoen

    Ek het begin kyk en koni eens begin kook nie…
    My hele gesin was vas genael voor die kassie.
    Die storie is eg afrikaans en geen verspotting van ons afrikaners.
    Dankie vir ‘n verhaal so na ons hart.

  • susan els

    ek het die fliek 2 keer gaan kyk mal oor dit, stunning