Screen Shot 2015-09-18 at 1.54.36 PM
Het jy gehoor?

KYK DIT EERSTE: Agter die skerms by Nataniël se nuutste advertensie

Die jaarlikse Checkers Boerewors-kompetisie is pas afgehandel en die Nommer 1-wors in die land is reeds in dié supermark te koop.

Natuurlik het hulle vir Nataniël gevra om in die skreeusnaakse advertensie te speel waarin hulle die wen-wors bekend stel. Die agter-die-skerms-videomateriaal is byna net so snaaks soos die advertensie!

Kyk dit hier:

Kyk die volledige advertensie hier:

Die wenner, George Baloyi, het vyf verskillende resepte ontwikkel vir dié kompetisie. Toe nooi hy ‘n klomp vriende om te kom stem vir die lekkerste een. Duidelik was dit ’n heerlike resep, want dit het as die lekkerste wors in Suid-Afrika uit die stryd getree!

Kyk dié video waarin George uitvind hy is die wenner:

Lees ook