AdeleRollingStone_Full
Het jy gehoor?

KYK DIT NOU: Adele stel nóg ’n nuwe liedjie bekend

Die sangeres Adele het onlangs haar eerste liedjie in drie jaar, “Hello”, bekend gestel. Dit is binne etlike weke 400 miljoen keer gekyk. Nou het sy die liedjie “When We Were Young” bekend gestel.

Dit is binne ‘n uur byna 200 000 gekyk. Dié twee liedjies sal op haar lang verwagte album 25 te hoor wees.

Kyk die musiekvideo van “When We Were Young” hier:

Hou jy van Adele se nuwe liedjie?

  • Ja
  • Nee

Lees ook