Romeo Beckham in Burberry se advertensie 
FOTO: YouTube  Burberry

Romeo Beckham in Burberry se advertensie FOTO: YouTube Burberry

Het jy gehoor?

KYK DIT NOU: Die mooiste Kers-advertensies vir 2015

Elke jaar kom groot maatskappye soos Coca-Cola, die modehuis Burberry en die Britse kettingwinkel John Lewis met fantastiese Kers-advertensies vorendag. Dit gee jou trane in jou oë, dit práát met jou hart. En maak jou opgewonde vir die spesiale tyd wat voorlê …

Vanjaar is geen uitsondering nie. Temas wat ons sien is saamwees, deel en omgee. Universele Kerstemas wat mense bymekaar bring tydens die feesseisoen.

Hier is ons top-5 keuses vanjaar

Sainsbury (Supermark in Brittanje)

Coca-Cola

Macy’s (Lerewinkels in Amerika)

John Lewis (Kettingwinkel in Brittanje)

Burberry

In ons Desember-uitgawe vier ons sáám Kersfees – Bring saam, kuier saam en eet saam. Laai dit HIER af.

DES