FOTO Spheratical Productions

FOTO Spheratical Productions

Het jy gehoor?

Kyk dit nou: Leah se eerste musiekvideo

Leah was reeds in 2014 op ons lys van nuwe gesigte om dop te hou. Ons het haar leer ken as juf. Elize de Bruin in die Afrikaanse fliek As jy sing toe sy teenoor Bobby van Jaarsveld gespeel het. 

Nou spog Leah met haar eerste album, Wonderwerk, en haar eerste musiekvideo vir die liedjie “Met Jou Klere Aan” is bekend gestel!

Lees die onderhoud met Leah op SARIE.com HIER.

SARIE.com bied jou ’n voorsmakie van dié video, Kyk dit nou!

Kyk die volledige video op Leah se persoonlik webtuiste – klik HIER.

Wat dink jy van Leah se talent? Sal jy haar album koop?

  • JA
  • NEE

Leah - Wonderwerk cover