• Johanna Marais

    Wow! Pragtige liedjie, dis beslis geskryf na aanleiding van die publiek se afgunstigheid oor hom en sy liefling! Ek dink dit gaan weereens n treffer word!

  • Lizanne

    Video is soooo oulik!!! GROOT (aangename) verassing om al die bekendes EN die liefde van sy lewe daar in te sien!! ;-D

  • Nicolene

    Mal oor die song… Sal dit graag vir baie van ons familie lede wil speel.. Thanks hiervoor… En Bobby moet nooit ophou om hierdie talent wat God vir jou gegee het te gebruik nie…

  • Maryke Gerber

    Awesome!!! Een van my gunsteling songs! Ek en manlief sing hom altyd lekker saam! Die video is tops, en ek kan saam Lizanne stem dat dit pure plesier is om al die bekende gesigte te sien. Die video bring net meer Woema aan ‘n absolute Treffer song! Die einde is ougat saam Anna!

  • waratah

    Dierbaar Bobby !

  • Marilette

    Dit is amazingly mooi – ons is so bevoorreg om sulke wonderlike Afrikaanse sangers te hê. Veral as jy nog so ‘n great voorbeeld vir ons kinders is! Dankie dat ons jou talent, jou geloof en jou voorbeeld mag deel met ons kinders, en onsself.! Stunning!

  • JEAN-MARIE

    PRAGTIG.’N EER OM ‘N SANGER SOOS BOBBY TE HE.EK HANG AAN SY LIPPE VIR SY MUSIEK

  • KARIN

    AWSOSME SOOS ALTYD!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Vanessa

    Jou musiek video is baie mooi en awesome soos altyd hehe lekker daggie

  • nadia bothma

    hi