SuzelleDIY-GardenDay-01
Het jy gehoor?

Kyk hoe gaan Suzelle Tuindag vier!

Die tyd het aangebreek om jou graaf en handskoene uit te haal, want Sondag 9 Oktober is Suid-Afrika se heel eerste Tuindag. Oefen solank jou groen vingers, nooi vriende oor en vier jou tuin!

Selfs ons gunsteling-selfdoenghoeroe, Suzelle, is opgewonde om dié dag te vier. In haar jongste video gee Suzelle DIY nuttige wenke oor hoe om ’n paletswaai spesiaal vir Tuindag te maak!

Kyk die video hier:

Besoek Garden Day vir meer inligting oor Tuindag. Maak seker om die hutsmerk #TuindagSA te gebruik wanneer jy foto’s van jou Tuindag-vieringe deel.

Besoek ook Garden Day SA se Facebook -blad en volg @gardendaysa op Twitter en Instagram vir lekker tuindag-wenke.

Wat is #TuindagSA?

Dit vind plaas op Sondag, 9 Oktober, en is ’n geleentheid om jou tuin of selfs enige tuin saam met geliefdes en vriende te vier! Nooi hulle om saam met jou te kuier.

Besoek Garden Day vir meer inligting oor Tuindag. Maak seker om die hutsmerk #TuindagSA te gebruik wanneer jy foto’s van jou Tuindag-vieringe deel.

Besoek ook Garden Day SA se Facebook -blad en volg @gardendaysa op Twitter en Instagram vir lekker tuindag-wenke.

FOTO @garden

FOTO @gardenSA

Lees nou

5 tuinwenke vir lente

Maak tuin uit die kombuis

Nooi lente binnetoe