FOTO Instagram bindisueirwin

FOTO Instagram bindisueirwin

Het jy gehoor?

Kyk hoe lyk Bindi Irwin nou!

Bindi, die dogter van wyle Steve “The Crocodile Hunter” Irwin het met een selfie ons weer herinner dat tyd nie stilstaan nie … 

As ons aan Bindi dink, sien ons steeds die jong meisie wat op haar pa se TV-programme verskyn het. Maar Bindi is nou al 17 jaar oud.

Sy het Woensdag dié sexy selfie op Instagram gedeel. En meteens besef ons dat Steve se dogtertjie nou byna ‘n volwassene is.

In consideration of Thelma and Louise and my friend who I’ve loved my whole life, Thelma. This shirt is for you

A photo posted by Bindi Irwin (@bindisueirwin) on

Dié selfie kom sowat ’n week nadat sy ook op dié sosialemedia-platform gegrap het sy is nou in haar rebeljare.

 

 

Everyone always asked when my rebellious years would hit. Well, now you know. #Rebel #ReadTheSign #PrettyMuchWild A photo posted by Bindi Irwin (@bindisueirwin) on

Bindi is nie net voor die kamera met TV-progamme soortgelyk as dié van haar pa s’n nie. Sy het ook verlede jaar aan Dancing with the Stars deelgeneem én boonop die reeks gewen!

Steve Irwin is in September 2006 oorlede.

FOTO: Instagram @bindisueirwin

FOTO: Instagram @bindisueirwin

Bronne: ET Online en Daily Mail

Lees nou

Steve Irwin se dogter wen Dancing With the Stars

Só lyk Steve Irwin se kinders nou

Bindi Irwin se hartroerende boodskap aan wyle pa Steve