FOTO Instagram @jamieoliver

FOTO Instagram @jamieoliver

Het jy gehoor?

Kyk hoe lyk Jamie Oliver se baba!

Ander ouers is dalk spyt oor hul kinders se name – lees meer hier. Maar die Britse supersjef Jamie Olivier se kroos het kleurryke name en hy is trots daarop.

Poppy Honey Rosie (14), Daisy Boo Pamela (12), Petal Blossom Rainbow (6), Buddy Bear Maurice (5) en sy jongste, River Rocket. Die skattige River Rocket is net ’n paar weke oud en draai reeds sy pa, Jamie, en ma, Jools, om sy pinkie.

Jamie en Jools het die afgelope naweek dié skattige foto’s gedeel:

Morning folks have a cracking day

A photo posted by Jamie Oliver (@jamieoliver) on

The hands xxx A photo posted by Jools Oliver (@joolsoliver) on

Kyk net hoe oulik lyk die gesin:

I have the cutest little side kick! xxx A photo posted by Jools Oliver (@joolsoliver) on

Oh little River

A photo posted by Jools Oliver (@joolsoliver) on

Lees nou

Voormalige 7de Laan-akteur Christo Davids gaan pa word

Kyk wat het Victoria Beckham aangevang!

Kendall Jenner wys daar’s niks wat slaap nie kan regmaak nie