Het jy gehoor?

Kyk hoe lyk Simon Cowell in sy jongdae

Die bekende Idols- en X Factor-beoordelaar Simon Cowell is deesdae in die nuus omdat hy en sy meisie, Lauren Silverman, ‘n baba-seun verwag.

Die sangerers Kelly Rowland van Destiny’s Child het dié foto van Simon Cowell as hoërskoolstudent op haar Twitter-blad gedeel.

Simon Cowell oor pa word: ‘Dit was eers ongemaklik’

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Ons kan nou ‘n beter idee kry hoe die 53-jarige televisiepersoonlikheid en entrepreneur se eersteling gaan lyk!

Kyk hoe lyk ons SA celebs se hoërskoolfoto’s

Matriek-manewales – kyk hoe het die bekendes gelyk. Klik hier.