FOTO: Instagram @micheleburger1

FOTO: Instagram @micheleburger1

Het jy gehoor?

Kyk hoe mooi lyk Schalk se Michele

Schalk Burger se vrou, Michele, is in die laaste maand van haar swangerskap en sy straal behoorlik!

Schalk en Michele maak gereed om hul tweede kind te verwelkom. Hulle is reeds die trotse ouers van die 1-jarige Schalk Burger (jr.) – die sewende seun met dié naam in die familie.

Kyk hoe pragtig lyk Michele (regs op dié foto)

Schalk en sy eersteling

Schalk Burger

FOTO: Instagram @micheleburger1

Kyk HIER na Schalk en Michele se vakansie-foto’s

Eerste foto van Schalk jr. ná sy geboorte – kyk hier!

Koop kraamdrag in die SARIE-winkel