FOTO Instagram / @petesouza

FOTO Instagram / @petesouza

Het jy gehoor?

Kyk hoe oud het Obama geword

Die Amerikaanse president Barack Obama het op 4 Augustus 55 jaar oud geword. Ná 2 termyne in die Withuis is dit byna tyd vir hom om te groet.

Dis eintlik skokkend om te sien watter effek die 8 jaar in die Withuis op hom gehad het. Kyk net hoe oud het Obama geword.

 

Hier is ’n paar oulike foto’s van Obama:

Checkups are covered under Obamacare. Check out your options and #GetCovered today. → Link in profile.

A photo posted by Barack Obama (@barackobama) on

“55? Are you sure. My granddaddy told me you were 44.”

A photo posted by Pete Souza (@petesouza) on

Bo and Brian Mosteller.

A photo posted by Pete Souza (@petesouza) on

Lees nou

Alison en haar skoenlappervlerke

Lande met die langste mense