Het jy gehoor?

Little Rascals se Alfalfa trou

Die internet is gaande oor die troue van een van die Little Rascals

Onthou jy die 1994-film Little Rascals? Die nege jong akteurs het destyds harte gesteel, maar nou kan ons nie glo hoe groot hulle is nie!

FOTO Little Rascals

Die akteur Bug Hall, wat destyds Alfalfa in dié rolprent gespeel het, het met sy meisie Jill Marie DeGroff in Encino, Kalifornië, getrou. Hy het ’n pragtige foto op Instagram gedeel.

I will.

A post shared by Bug Hall (@bug_hall) on

Ons kan nie glo dis dieselfde seuntjie wat eens Alfalfa gespeel het nie. Kyk net hoe groot het hy geword. Toe

Nou

Throwback to the beard days. #IThrowbackWhateverDayIWant

A post shared by Bug Hall (@bug_hall) on

And ever!

A post shared by Jill Marie (@jilldegroff) on

Lees nou

Steve Irwin se seun maak TV-debuut

Kleur jou hare … met Nutella!

Tukkie gaan gróót met SARIE