Het jy gehoor?

Kyk net, die Koninklike verlowingsmunt!

Dié munt gaan ter ere van Prins William en Kate Middleton verkoop word, berig Perez Hilton. Só ‘n versamelstuk sal jou net oor die R50 kos. En daar word slegs 50 000 gemaak.

Die Koninklike Munt van Engeland het oor die munt gesê: “Ons is baie opgewonde om hierdie nuwe munt bekend te stel. Die spesiale ontwerp is reeds deur Prins William en Haar Majesteit die Koningin goedgekeur.”