Foto:  Facebook/Victor Nunes

Foto: Facebook/Victor Nunes

Het jy gehoor?

Kyk net die kreatiewe sketse!

Victor Nunes is ’n kunstenaar wat alledaagse voorwerpe neem en dit in kreatiewe sketse gebruik. Hy wil mense motiveer om om hulle te kyk en die moontlikhede in elke oomblik raak te sien. 

Kyk hier na sommige van Victor se oulikste projekte: 

Het jy gedink jou haarknippies kan só oulik wees?

Ongelooflik skeppend!

 

10514513_10152553054396083_1501036604280405658_n

Foto: Facebook/Victor Nunes

Dalk sal jy ook nou twee keer dink voor jy jou potloodskaafsels weggooi!

 

Ons is mal oor die maskers en gesigte!

 

Jy gaan nooit weer dieselfde dink oor ’n Pringle-tjip nie! 

 

Victor moet regtig baie pret hê terwyl hy die kunswerke maak!

 

Soveel verskillende oë met net hakspelde!

 

Kan jy glo jou knyptangetjie kan dít alles wees?

 

Ons hou veral van die posbus!

 

Van snawels, tot gewere en oë!

 

Ooit gedink springmielies het gesigte? Kyk net hier!

 

 

 

Volg Victor Nunes op Facebook of Instagram