Prins George lees nou
Het jy gehoor?

Prins George se fotosessie vir 3de verjaardag

Waarheen het die tyd gevlieg? Prins George verjaar en is vandag ’n volle drie jaar oud.

Die kleine prins het beslis ’n persoonlikheid! Die fotograaf, Matt Porteous, het prins George by die Cambridges se huis in Norfolk, Engeland, afgeneem. En daar’s selfs ’n swaai met die hertog en hertogin, prins William en Kate Middleton, se name op.

Ons wonder aan watter lekker verjaardagkoek hy en kleinsus Charlotte gaan smul?

Kyk die oulike foto’s hier:

Lees nou

Kate Middleton se haarstileerder verklap …

Jy grimeer soos Kate Middleton!