k5
Het jy gehoor?

Justin Bieber en Kim Kardashian in die Bahamas?

Daar was mos onlangs foto’s in die media van Kim Kardashian (29) en Justin Bieber (16). Bieber het op sy Twitterblad gesê hy en Kardashian is ‘n paartjie, tot ontsteldtenis van Justin se aanhangers. Maar dit was nie waar nie.

Die paparazzi-foto’s van die twee bekendes het baie aandag getrek en dis seker rede genoeg vir Elle om ‘n glans-fotosessie met die twee te doen…

Die foto’s is in die Bahamas geskiet deur fotograaf Kevin Keise. Kim sê op haar blog dat sy absoluut gaande is oor hoe mooi die foto’s is

Bron: kimkardashian.celebuzz.com

Wat dink julle van die pret-fotosessie?

  • Tarina

    Ek dink hulle is belaglik. Justin Bieber is net ‘n skool seuntjie, en Kim is al klaar ‘n vrou, met wereld kennis. Nee regtig.

  • Heila

    Kim is n pragtige mens maar so is al die Kardashians…. Bieber is beslis bietjie jonk vir haar!!! Maar dis oulike fotos………..

  • Hannie De Waal

    Nee, nie vir my nie. Eerlikwaar – dit het my ontstel!
    "Die kind en die sexy poppie".

  • swaeltjie

    sommer simpel.

  • Pietie du Toit.

    Ek dink ook dit is belaglik. hy is n skoolkind en sy ervare werelwyse vrou.

  • Luciano

    For Brad Johnson to get in toush w/me I have a ideato help you grow your chcruh. Very exciting. Can you please txt me at: 90210 chuckd.You do know my sister in law at Saddleback Vickie Damato My cell phone # would be the best way to reach me: 805.377.7009. I Will be waiting to meet you.Thank you so muchGod’s blessings be yoursChuck Damato