FOTO: Facebook Elizma Theron

FOTO: Facebook Elizma Theron

Het jy gehoor?

FOTO’S: Sangeres Elizma Theron deel haar swangerskapfoto’s

Die sangeres Elizma Theron het vanoggend dié swangerskapfoto’s op haar Facebook-blad gedeel.

Sy het Woensdag saam met haar man, Nico Grobbelaar, en hul eersteling, Eli-zé, foto’s geneem op die strand. Die foto’s is deur Albert Bredenhann van Pixel Pro geneem.

Elizma gaan oor ’n paar weke haar tweede pienkvoet,’n seuntjie, ontmoet. En soos ons op die foto’s kan sien, is die gesin baie opgewonde!

Kyk na nóg foto’s op haar Facebook-blad

Baie geluk, Elizma en Nico!

Lees nou