FOTO Twitter @fruitsuit

Het jy gehoor?

Taylor Swift “loop” haar eks raak #ongemaklik

Dit is altyd ongemaklik om onverwags jou eks raak te loop. Maar ons kan net dink hoe ongemaklik dit moet wees as ’n fotograaf die oomblik vasvang …

Taylor Swift en Tom Hiddleston, of Hiddleswift, soos hulle genoem is, was heel moontlik 2016 se gewildste paartjie én bekendste break-up.

Daar is selfs kunswerke gemaak oor dié verhouding en die beëindiging daarvan, soos die tekening deur Fussy Human met Taylor Swift se gesig wat sê “O Tom I love you too but …”

Popkuns op sy beste!

 

’n Afdruk is in ’n straat opgesit en Tom het toevallig verby die plakkaat gedraf. Die paparazzi was gelukkig naby om dié snaakse oomblik vas te vang.

 

Taylor en Tom was van Junie tot September ’n paartjie kort nadat Taylor en die musikant Calvin Harris uitgemaak het.

A photo posted by Melody Wang (@melody_wang521) on

 

Dalk het Tom dit nie gesien nie, maar ons en die kamera het beslis!

via GIPHY

Lees nou:

Kyk die eerste foto van Mick Jagger se 8ste kind!

Dis ’n seuntjie EN ’n 5de baba vir dié bekende!

Vakansiebui: Ons gunsteling-Kersfeesadvertensies