31jul_top10_lg_d4953588_97ef_44d3_aa33_e9e767723f9c
Het jy gehoor?

Kyk wat sing die Idols-deelnemers dié naweek

Die liedjies wat die top-tien gekies het om te sing is:

Dave van Vuuren: “Sex on Fire” van Kings of Leon

Kelly Fortuin: “Leave Right Now” van Will Young

Nolly Meje: “Mama Do” van Pixie Lott

Lefa Pike: “Grace Kelly” van Mika

Mark Haze: “Born This Way” van Lady Gaga

Phaksy Mngomezu: “How You Remind Me” van Nickelback

Crushanda Forbes: “My Life Would Suck Without You” van Kelly Clarkson

Erin Fourie: “Hey Ya!” van OutKast

Dené Vorster: “Someone Like You” van Adele

Freddie van Dango: “Human” van The Killers

Indien jy nie kan wag tot Sondagaand nie, kan jy altyd ‘n kaartjie koop om te kyk hoe die program opgeneem word. Dit vind Vrydag 5 Augustus in die Mosaïek Teatro in Fairlands, Johannesburg, plaas en kaartjies is beskikbaar by Computicket.

Die gas-beoordelaar is Zion van die duo Liquideep.

Anders, maak seker jy kyk dié Sondag om 17:30 Idols 7 op M-Net en Mzansi Magic. Jy kan ook al die aksie volg op Twitter by @IdolsSA.