Het jy gehoor?

Watter bekendes skree vir Nederland?

Jo-ann Strauss sê sy skree vandag vir Holland, veral na wat Uruguay aan Ghana gedoen het!

Lee-Ann Liebenberg sê: “Go Holland!”

Sias du Plessis, 5fm se sportaanbieder skree hard vir die span in Oranje, hy voorspel ‘n 3-1 wen!

Liezel van der Westhuizen sê: ” Hup Hup Holland!”

Steve Hofmeyr skree: “Holland!”

Bok, Victor Matfield sê almal vir wie hy skree verloor, net Holland is oor!

Vir wie skree jy vandag?
Uruguay of Nederland?

 

  • Trudie Roets

    Ek skree HOLLAND!!!!!!!!

  • Annemiek

    Dankie SA, ek hoop die oranje-span sal owerwin vanaand! In Nederland is alle strate leeg, iedereen kyk tuis of in die kroeg.
    Ek is geen sokkerondersteuner, maar ek is Nederlands!

  • Ronell Nedeljkovic

    Ag jammer dat ek laat is. Die opwinding is nou verby en mens voel half of iets nou "missing" is.
    Net om by te se ek het ook vir HOLLAND!!! geskreeu vir wat dit werd was….

  • AarOeX rfcgulxikceb, [url=http://gagybhpqhcvp.com/]gagybhpqhcvp[/url], [link=http://ykeratyrbmli.com/]ykeratyrbmli[/link], http://naqfqnwuqmiw.com/