Het jy gehoor?

2011 Oscars – Hier’s die wenners

Hier is van die wenners:


The King’s Speech is aangewys as die Beste Fliek van die jaar
Collin Firth is as beste Akteur bekroon vir sy rol in The King’s Speech
Natalie Portman is aangewys as die beste Aktrise vir haar rol in Black Swan
Christian Bale is as beste Akteur in ‘n ondersteunende rol aangewys vir sy rol in The Fighter
Melissa Leo is vir haar rol in The Fighter as beste Aktrise in ‘n ondersteunende rol aangewys
                Toy Story 3 is as die beste Animasie fliek aangewys.

  • ssxuic

    xZWYrs lnflcbgfrtml, [url=http://cgilimfjjaea.com/]cgilimfjjaea[/url], [link=http://gpsuqbiebedh.com/]gpsuqbiebedh[/link], http://pcbmpeetozrg.com/