IMG_7395
Het jy gehoor?

Kyk wie maak ‘n draai op Binnelanders

Die sanger en akteur Bok van Blerk is Vrydag 28 November op Binnelanders (kykNET DStv-kanaal 144) te sien wanneer hy in Nagskof optree. Hy sing die temalied van die nuwe fliek Leading Lady, waarin hy die rol van Kobus WIllemse, ‘n boer van Brandfort vertolk.

Foto’s: Lili du Toit

FOTO’S

IMG_7271

Bok van Blerk en Brümilda van Rensburg (óók in Leading Lady)

IMG_7309

Bok van Blerk en Leandie du Randt in Nagskof

IMG_7395

Bok van Blerk en Robbie Wessels

IMG_7289 IMG_7349