FOTO: Instagram  @KylieJenner

FOTO: Instagram @KylieJenner

Het jy gehoor?

Kylie Jenner loods anti-boelie-veldtog

Die 18-jarige realiteitster Kylie Jenner het op Instagram aangekondig dat sy ’n veldtog teen boelie begin het, berig Huffington Post

A photo posted by King Kylie (@kyliejenner) on

“Ek is baie opgewonde om my veldtog, #IAmMoreThan, af te skop. In die loop van die volgende ses dae gaan ek inspirerende stories deel van mense wat geboelie is en dié ervaring in iets positiefs verander,” het sy op haar Instagram-blad aangekondig. Sy het haar aanhangers aangemoedig om ook iets oor hulself te deel en só deel te neem aan die veldtog.

Kylie het onlangs in ’n onderhoud gesê sy word al sedert sy 9 jaar oud is deur die hele wêreld geboelie. (Sy was 9 toe Keeping up with the Kardashians vir die eerste keer uitgesaai is). “Ek glo ek hanteer dit op ’n goeie manier,” het sy bygevoeg.

Hier is die eerste boelie-slagoffer op Kylie se blad:

 

#Day1 – Renee DuShane (@ALittlePieceofInsane) a 21 year old college student who was born with #PfiefferSyndrome. Renee described it as “a genetic disorder where the bones in my face don’t really know how to fuse correctly so part of my jaw is really small. I had to have surgery when I was born so that my brain could grow.” Renee is so strong willed and a super intelligent girl who told me that while growing up she never had many issues with bullying. “I went to school with all the same kids all the way through high school. Right around senior year, I started getting very anxious about having to explain my condition to all of the new people I would meet in college. I started going on Tumblr and saw lots of profiles of positive, confident people” that inspired her to start sharing her photos even with her insecurities. “It’s so hard to keep myself from responding to the negative comments,” she told me. “Even harder is keeping my friends from getting angry.” It’s so important to have a great group of friends. Renee also told me about the tattoo she recently got of her life motto: Stay Strong, Always Love. “Loving is always going to be a better place than hating,” she shared. Check out Renee’s Instagram @ALittlePieceofInsane – she’s showing the world #IAmMoreThan my forehead. I love you Renee! She is so awesome & inspiring. Renee taught ME that #IAmMoreThan the negative comments that I read.

 

A photo posted by King Kylie (@kyliejenner) on

Bron: Huffington Post

Volg die res van die veldtog HIER.

Lees ook

Wie’s ons VOORBLAD-WENNER? Kom kyk en kuier saam!

Dis ons aand van die jaar met glans, bekendes en ons Voorbladfinaliste. Wees op 6 September deel van die rooitapyt-geleentheid wanneer die twee kategoriewenners uit die 10 finaliste aangewys word, en één dan wegstap as SARIE Voorbladgesig 2015. Dis haar gesig wat op die Oktober-uitgawe van SARIE sal pronk, en jy sal eksklusief ’n eerste kopie van die tydskrif in jou hande kan hê. Moenie die opwinding misloop nie!

Optredes deur die sangers Joseph Clark, Corlea Botha en Joshua na die Reën, met Nadia Beukes as gasvrou, sal die aand selfs meer spesiaal maak. Maak seker jy kry plek – koop jou kaartjie nou!

VBGfader 1 voorbladgesig event

Lees meer HIER

Kry jou kaartjie HIER