FOTO: Instagram  kyliejenner

FOTO: Instagram kyliejenner

Het jy gehoor?

Kylie Jenner nou ’n blondine

Die jongste suster van die Kardashian/Jenner-troep verander haar hare gereeld. As jy weer kyk, is Kylie Jenner se kroon pienk, of groen, of swart … Maar nóú is sy ’n blondine.

Wat dink jy van haar nuwe kapsel?

A photo posted by Kylie (@kyliejenner) on

NYFW A photo posted by Kylie (@kyliejenner) on

NY

A photo posted by Kylie (@kyliejenner) on

 

Haar voorkoms het oor die jare baie verander en sy het selfs al plastiese chirurgie ondergaan, berig E! Online.

Hier is 17 foto’s waarin jy kan sien hoe Kylie van kinderster tot volwassene getransformeer het.

Saam met haar ouers, Kris en Bruce (vandag Caitlyn) Jenner, en haar ouer suster Kendall op die rooi tapyt.

Kylie saam met haar halfsuster Kim Kardashian en Kendall.

 

Lees ook