moedersdag blok d 15
Het jy gehoor?

LAAI GRATIS AF: Moedersdag-kaartjies spesiaal vir jou

Sê vir jou ma hoe lief jy haar het met een van dié kaartjies wat ons spesiaal ontwerp het vir Moedersdag. 

moedersdag blok d 15

moedersdag blok d 15 2

moedersdag blok d 15 3

moedersdag blok d 15 4

 

Modersdagkaartjie 2015

 

 

Stappe om dit uit te druk

  • Regsklik en kies SAVE
  • Druk dit uit op jou drukker

Deel dit elektronies

Stappe

  • Regsklik en kies SAVE
  • Laai dit op die sosiale media van jou keuse en stuur aan jou ma of ‘tag’ haar daarin.
  • SARIE gaan ook dié kaartjies Sondag op sosiale media deel sodat jy dit makliker van daar af met jou ma kan deel – loer Sondag op Facebook, Twitter.
  • NS. Moenie vergeet van skoonma nie!