Het jy gehoor?

Laai só jou digitale weergawe van SARIE af om die top-40 Voorbladgesig-finaliste te sien

Jy kan die top-40 Voorbladgesig-finaliste eerste sien deur jou SARIE digitaal af te laai. Dit was nog nooit so maklik om jou SARIE te lees nie. Laai dit digitaal af en lees dit maandeliks op jou tablet, rekenaar en slimfoon!

Jy kan die Julie-uitgawe eenmalig koop teen R25 om die top-40 SARIE Voorbladgesig-finaliste te sien, of sommer vir ’n jaar inteken en elke uitgawe teen net R27 koop!

nadia beukes

Al wat jy moet doen, is om dié skakel te volg: https://www.mysubs.co.za/magazine/sarie

STAP 1 Registreer as jy nog nie ’n profiel het nie, of teken in

STAP 2 Kies die opsie wat jy wil aflaai – eenmalig of kry ’n intekening vir ’n jaar teen afslag. Kies nou “Add to cart”.

Screen Shot 2015-06-10 at 11.10.46 AM[1]

 

STAP 3 Jou tydskrif lê in jou winkelmandjie by “Your Cart”, regs bo aan die bladsy. Klik op “Checkout”

STAP 4 Vul jou besonderhede in by “Adress”, en klik dan “Confirm”

STAP 5 Kies “checkout” en hoe jy wil betaal – kredietkaarte word aanvaar, asook EFT-betalings. Laasgenoemde slegs vir subskripsies en nie enkel-uitgawes nie

STAP 6 Kies “Pay now” en volg die maklike aanwysings

STAP 7 Kyk in “My Library”, regs bo langs “Log out”-opsie. Jou SARIE lê gereed om te lees!