FOTO: Instagram/ @Leandiedurandt

FOTO: Instagram/ @Leandiedurandt

Het jy gehoor?

Leandie en Bouwer gee raad in webreeks

123, Bosch myself! Net twee maande nadat Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch getrou het, het die twee besluit om ’n tong-in-die-kies-reeks op YouTube te verfilm.

In die eerste episode gee die pasgetroude paartjie wenke hoe om ’n troue te reël. En soos altyd is dit snaaks en vlymskerp.

SKERMGREEP: YouTube

SKERMGREEP: YouTube

Kyk die eerste episode hier

Dit lyk of Leandie en Bouwer omtrent die getroude lewe geniet. In Desember het hulle hul wittebrood in Asië gehou.

Kyk net hoe mooi lyk dit

#tbt to when I was a mermaid for a day #honeymoon #goprohero

A photo posted by Leandie du Randt Bosch (@leandiedurandt) on

So I am saying my goodbyes to this tranquil place #honeymoon To never having a honeymoon again but holding onto the feeling forever

A photo posted by Leandie du Randt Bosch (@leandiedurandt) on

Lees nou